Where do I even begin? Walter is so talented and he has an incredible passion for his work. He is friendly and makes you feel so comfortable. Will recommend him to anyone! Dankie Walter. Ek het ons video seker nou al ‘n miljoen keer gekyk, en ek huil elke keer! Ek sien ook elke keer iets anders raak, wat dit net NOG mooier maak. Jy is ongelooflik in wat jy doen! Dankbaar dat ons jou gekies het om ons dag vas te vang.